Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue

Troues & Funksies

 ~ Blommerangskikkings

U kan gebruik maak van jare se ondervinding in blommerangskikkings en versiering as u Eensgezind se dienste gebruik.

  • Eensgezind kan al u blomme vir u doen (kerkruikers, bruidsruikers, tafelruikers ens.) en die vervoer van ruikers na en van die kerk behartig indien vooraf gereël met Eensgezind.
  • Indien u verkies om egter van u eie bloemis gebruik te maak, voorsien ons asseblief van 'n naam en kontaknommer sodat ons enige nodige reëlings met hom/haar kan tref
    (oopsluit van die saal ens.)
  • Die bloemis moet die saal 2 ure voor die aanvang van die funksie verlaat, sodat daar genoeg tyd is om die finale afrondings te doen.
  • In die geval van 'n buite bloemis is Eensgezind nie verantwoordelik vir die vervoer of dra van blomme nie, tensy dit vooraf so gereël was.