Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue

Troues & Funksies

 ~ Huur van Toerusting

Omdat ons gereeld troues en funksies hou het ons al 'n verskeidenheid items opgebou waarvan u gebruik kan maak. Soos bv.:
('n rooi tapyt, tafels, tafeldoeke, tafellopers, stoelstrikke, servette en stoeloortreksels)

  • Eensgezind het lang tafels (8 – 12 gaste). Dit kan ook teen mekaar geskuif word om meer persone te sit.
  • Ronde tafels (10 persone).
  • Reghoekige tafeldoeke (hang tot op grond) is beskikbaar op die perseel.
  • Organza tafellopers en stoelstrikke is ook beskikbaar in 'n verskeidenheid van kleure.
  • Verskeidenheid van onderborde is beskikbaar.
  • 'n Rooi/grys tapyt en 'n hele paar ander items.

Om toerusting te huur kan tariewe met Eensgezind bespreek word.
Enige ander toerusting wat nie deur Eensgezind verskaf word nie, sal op u eie koste voorsien word.

Verwydering van gehuurde toerusting of eiendom

Enige eiendom en toebehore kan verwyder word die aand na afloop van die funksie of die Maandag daarop.