Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue Eensgezind Function Venue

Troues & Funksies

 ~ Wittebrood Kamer

Eensgezind bied ‘n pragtige en snoesige Witte-brood kamer vir pas getroudes en liefdevolle paartjies. Die kamer mag ook gebruik word op die dag van die troue deur die bruid ter voorbereiding vir die groot dag saam met haar bruidsmeisies.

Die koste sluit in:

  • Vonkelwyn
  • Sap
  • Koffie & Tee
  • Beskuit
  • Ontbyt platter